Tuesday, 3 May 2011

Watter Regeering is REGtig EERlik?

Baie beloftes word weer gemaak noudat die local elections om die draai is. Dit is snaaks hoe ANC ewe skielik belang stel in the staat van die nasie. In n nuus berig lees ek (dailynews) hoe Zuma geskok is van mense se leef toestand rond durban. 2 Families van 25 mense leef in n 2 slaapkamer 'huis''.

Hy se basies dat die ANC sal hulle help as hulle vir ANC stem. Stem eers dan help ons.
Hulle het niks gedoen voorheen nie, so hoekom will hulle nou help? Om in power te bly. Gee hulle regtig om vir die mens - hulle aksies wys amper daagliks anders.

Die lewe toestand van meeste mense reg oor die wereld is skokend, en niks word gedoen on dit te verbeter nie. En ons blammer ons regeering. Hulle kan ophou party en die geld sit war dit nodig is, maar die limitasie is nogsteeds geld. Jy het geld nodig om mense se lewens te verbeter. En die wat nie geld het nie bly arm.

Dit maak nie saak vir wie jy stem nie, nie baie sal verander nie. Die probleem le nie net by die regeering nie, maar meer die hele wereld systeem. Dit maak net nie voorsiining vir almal nie. Dit gan oor geld en sonder dit is jy net so wel dood.

Daar is net een oplossing vir n wereld waar lewe meer belangrik is as geld. Waar almal voorsien word en geld nie n limitasie is nie. Daar is genoeg vir almal om lekker te lewe in die wereld.

Eerder stem vir n Gelyke Geld Systeem

Tuesday, 5 April 2011

Natuur kom altyd laaste waar geld betrokke is - Oplossing is Gelyke Geld Systeem

Vele-myn kry waterlisensie om in n natuur sensetiewe te werk. Die myngroep het al klaar n hele paar bome plat gestoot en gate geboor en nie enige voorsorg maatreels getref om die omgewing te behou nie.

Die waterlesensie was heerwaarskynlik gekoop, want geen persoon wat weet wat hy doen sal toesteming gee vir n lisensie om die natuur te benadeel nie.

En dit alles net om geld te maak. Dit maak ne saak wat ons doen met die omgewing nie so lank as ons geld maak is dit OK. En in die wereld systeem waar geld die belangrikste ding is kan ons niks dien om dit te stop nie.
Die probleem le in die systeem.

Met n Gelyke Geld Systeem kan dit verhoed word. Want dan is die natuur en lewe meer belangrik. Waar ons nie hoef te myn nie. Daar is al klaar tegnologie waar ons nie kool nodig het vir energie nie. Om lewe beter te maak vir ons en natuur, maar omdat dit nie geld sal maak nie of ander mense sal veroorsaak om minder geld te maak is dit silenced.

Tyd vir ons om omtegee. Doen navorsing: Gelyke Geld Systeem

Friday, 25 March 2011

Rowers: ‘Ons nood is groter’

‘Sorry, oupa, our need is greater than yours,” het huisrowers aan ’n gesin van Vaalpark naby
 Sasolburg gesĂȘ.'' - Beeld


Dit is kak ma dit is waar. Ons lewe in n systeem waar meeste sit met n keuse - sterf of steel.
Ons het die systeem gemaak soos dit is, and ons aanvaar dit daagliks met on deelname in dit.

En net so is dit in ons hande om dit te verander. N Gelyke Geld Systeem ge sal probleme van nood wegvat, omdat almal voorsien word. Vir meer inligting gaan na die link toe.

Saturday, 12 March 2011

Bid vir alle Gode! Die Begin Van Vrees en Magteloosheid.

Mense wat die aardbewing ervaar het in Japan verstel van hoe hulle in vrees gewag het vir dit om te stop.
Hulle het magteloos gevoel en gebid vir alle gode vir dit om te stop. n Aardbewing - hart bewing.

N bystaander se die volgende: '' Al wat ek bely, is dat ons dankbaar is tenoor ons God, Jesus christus, dat ons veilig is.''

Nou die aardbewing en golwe wat tot n duisend mense dood getref het en miljoene wat nou in die moeilikheid is is mos God se doening. Wat van all daardie mense? Hoekom is hulle nie veilig nie?

Verstaan dat die aarde nie kak vat nie. En mensdom is in vir n lang pad waar vrees and magteloosheid. Ons kan nie op die aarde rondloop en doen wat ons will nie, daar is

Dit is tyd dat ons begin kyk na die wereld en permanente, praktiese  oplossings vind die daaglikse probleme.
n Gyke geld systeem sal meeste probleme oplos, dit vat die oorlewing faktor iut die prentjie. En geen limitasie om mense te help wat die nodig het nie.

Friday, 11 March 2011

Chaos in Japan - talle mense hulp nodig.

Nodat japan getref was deur n aardbewing en tsoenami is daar baie mense wat nou sonder n huis sit, en wat omtrent alles verloor het. Dit is wat gebeur waneer natural disasters tref, en fit kos geld om alles weer the herbou - as jy dit kan bekostig.

En dit is onodig,want jy het nie geld nodig om behoeftes te verskaf vir die wat dit nodig het nie. Alles is klaar beskikbaar. Net nie genoeg geld nie.

Met n gelyke geld systeem sal al behoeftes gegee word, want jy het dit nodig.

Tuesday, 8 March 2011

Gelyke Geld Systeem vir n wereld waar lewe werd is

Hoe gereeld hoor ons dit, mense word dood gemaak vir n bietjie geld.
Die probleem le in die wereld systeem. Ons het geld nodig om te oorleef, sonder geld is daar nie n lewe nie.

Om the leef is n reg. Dit gan vir die natuur ook.


Die oplossing is n Gelyke Geld systeem. Waar almal genoeg het om aan die lewe te bly. Waar niemand hoef bekommerd te wees of daar vanaand kos op die tafel gan wees nie. En almal n plek het om te slaap.
Ons kan begin kyk na die probleme van die wereld en permanente oplossings vind omdat geld nie n issue gan wees nie.

Mense sal minder desperaat wees, want jy vat survival iut die prentjie.


Gelyke Geld Systeem vir n wereld waar lewe werd is.