Mense wat die aardbewing ervaar het in Japan verstel van hoe hulle in vrees gewag het vir dit om te stop.
Hulle het magteloos gevoel en gebid vir alle gode vir dit om te stop. n Aardbewing - hart bewing.
N bystaander se die volgende: '' Al wat ek bely, is dat ons dankbaar is tenoor ons God, Jesus christus, dat ons veilig is.''
Nou die aardbewing en golwe wat tot n duisend mense dood getref het en miljoene wat nou in die moeilikheid is is mos God se doening. Wat van all daardie mense? Hoekom is hulle nie veilig nie?
Verstaan dat die aarde nie kak vat nie. En mensdom is in vir n lang pad waar vrees and magteloosheid. Ons kan nie op die aarde rondloop en doen wat ons will nie, daar is
Dit is tyd dat ons begin kyk na die wereld en permanente, praktiese oplossings vind die daaglikse probleme.
n Gyke geld systeem sal meeste probleme oplos, dit vat die oorlewing faktor iut die prentjie. En geen limitasie om mense te help wat die nodig het nie.
No comments:
Post a Comment