Hoe gereeld hoor ons dit, mense word dood gemaak vir n bietjie geld.
Die probleem le in die wereld systeem. Ons het geld nodig om te oorleef, sonder geld is daar nie n lewe nie.
Om the leef is n reg. Dit gan vir die natuur ook.
Die oplossing is n Gelyke Geld systeem. Waar almal genoeg het om aan die lewe te bly. Waar niemand hoef bekommerd te wees of daar vanaand kos op die tafel gan wees nie. En almal n plek het om te slaap.
Ons kan begin kyk na die probleme van die wereld en permanente oplossings vind omdat geld nie n issue gan wees nie.
Mense sal minder desperaat wees, want jy vat survival iut die prentjie.
Gelyke Geld Systeem vir n wereld waar lewe werd is.
No comments:
Post a Comment