Tuesday, 3 May 2011

Watter Regeering is REGtig EERlik?

Baie beloftes word weer gemaak noudat die local elections om die draai is. Dit is snaaks hoe ANC ewe skielik belang stel in the staat van die nasie. In n nuus berig lees ek (dailynews) hoe Zuma geskok is van mense se leef toestand rond durban. 2 Families van 25 mense leef in n 2 slaapkamer 'huis''.

Hy se basies dat die ANC sal hulle help as hulle vir ANC stem. Stem eers dan help ons.
Hulle het niks gedoen voorheen nie, so hoekom will hulle nou help? Om in power te bly. Gee hulle regtig om vir die mens - hulle aksies wys amper daagliks anders.

Die lewe toestand van meeste mense reg oor die wereld is skokend, en niks word gedoen on dit te verbeter nie. En ons blammer ons regeering. Hulle kan ophou party en die geld sit war dit nodig is, maar die limitasie is nogsteeds geld. Jy het geld nodig om mense se lewens te verbeter. En die wat nie geld het nie bly arm.

Dit maak nie saak vir wie jy stem nie, nie baie sal verander nie. Die probleem le nie net by die regeering nie, maar meer die hele wereld systeem. Dit maak net nie voorsiining vir almal nie. Dit gan oor geld en sonder dit is jy net so wel dood.

Daar is net een oplossing vir n wereld waar lewe meer belangrik is as geld. Waar almal voorsien word en geld nie n limitasie is nie. Daar is genoeg vir almal om lekker te lewe in die wereld.

Eerder stem vir n Gelyke Geld Systeem

No comments:

Post a Comment