Tuesday, 5 April 2011

Natuur kom altyd laaste waar geld betrokke is - Oplossing is Gelyke Geld Systeem

Vele-myn kry waterlisensie om in n natuur sensetiewe te werk. Die myngroep het al klaar n hele paar bome plat gestoot en gate geboor en nie enige voorsorg maatreels getref om die omgewing te behou nie.

Die waterlesensie was heerwaarskynlik gekoop, want geen persoon wat weet wat hy doen sal toesteming gee vir n lisensie om die natuur te benadeel nie.

En dit alles net om geld te maak. Dit maak ne saak wat ons doen met die omgewing nie so lank as ons geld maak is dit OK. En in die wereld systeem waar geld die belangrikste ding is kan ons niks dien om dit te stop nie.
Die probleem le in die systeem.

Met n Gelyke Geld Systeem kan dit verhoed word. Want dan is die natuur en lewe meer belangrik. Waar ons nie hoef te myn nie. Daar is al klaar tegnologie waar ons nie kool nodig het vir energie nie. Om lewe beter te maak vir ons en natuur, maar omdat dit nie geld sal maak nie of ander mense sal veroorsaak om minder geld te maak is dit silenced.

Tyd vir ons om omtegee. Doen navorsing: Gelyke Geld Systeem

No comments:

Post a Comment